Jeug-aksie
Die laaste Sondagaand van elke maand (of soos op almanak aangedui) hou ons E.P.I.C. diens. Hierdie erediens is gemik op gesinne met tieners wat graag saam wil aanbid (dit is vir almal geskik – nie net vir kinders nie). Dit neem ‘n meer informele karakter aan. Na die E.P.I.C. diens is daar aktiwiteite vir die kinders in die saal waar hulle lekker kan kuier en ontspan met hulle maats.
Jeugaktiwiteite
Neem deel aan een van ons vinnige Bybel Quiz's hieronder! |
Ander jeugaktiwiteite sal in die Kliptafel op 'n Sondag by die erediens bekend gemaak word asook hier op die blad. Verwys ook na die kalender vir verdere inligting indien beskikbaar.
|
Ingeprop!Soms is die lekkerste manier om onsself ingeprop te hou by ons Skepper deur middel van musiek! Hier hou ons julle op hoogte van die nuutste Christen rock-, country-, ballads-, pop-musiek op die charts. Kom kyk so nou en dan vir kitaar chords ook! Deel gerus ook met die res van ons as julle cool bladmusiek opgespoor het!
Ons huidige top 10!!!
|