NG Kerk Lambton-Germiston
  • Tuis
  • Ons Storie
  • Bediening
    • Senior Bybelstudie
    • Jong Mense
    • Kinderkerk
    • Blogartikels
    • Melk-en-Heuning Naskoolsentrum
    • Lag 'n Slag
  • Kalender
  • Hulpbronne en Vorms
  • Kontak Ons


​Welkom by NG Kerk Lambton-Germiston

Tuis voel so

Dienstye
Kom kuier gerus saam met ons hierdie Sondag 09:00. ​Kinderkerk tydens die erediens.
​Na die tyd klets ons om 'n koppie tee of koffie.

Almal is welkom.

Waar is Ons?
Hoek van 1ste Straat en 1ste Laan, Lambton, Germiston

Raak betrokke

Nuut Hier?
Gebedsversoek
Sluit aan by 'n bybelstudiegroep
Vra die dominee

Ons Kerk
NG Kerk Lambton-Germiston se identiteit is gegrond in ons verhouding met die Godelike Drie-eenheid.
Ons poog dat ons optrede liefde, inklusiwiteit en diensbaarheid weerspieël in belyning met die Vrug van die Gees soos saamgevat in Galasiërs 5:22. Ons wil elkeen wat 'n tuiste soek ten opsigte van 'n verhouding met God en jou medemens vriendelik uitnooi om by ons aan te sluit. Kom soos jy is!
​

Bediening
Kom raak betrokke by die verskeie bedienings onder andere senior bybelstudie, kinderkerk, belydenisklas en pilates. Of kom lees net ons blog of 'n paar grappies. Ons het ook ons naskoolsentrum Melk-en-Heuning.
​

 Wat Gebeur Hierdie Week?
Sien wat hierdie week in ons gemeente gebeur. Kyk na die kalender hieronder.

Kalender

Volg Ons Aanlyn
Kom kyk gerus na ons sosiale media bladsye vir die nuutste gebeure.

SLUIT BY ONS FACEBOOKGROEP AAN
VOLG ONS OP INSTAGRAM
VIND PREKE EN MEER OP YOUTUBE

Ontmoet Ons Familie in Aksie
Kermis 2026
​Dit was 'n fees...'n gemeenskapsfees.

​Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.
Galasiërs 5:22


BehoortBeleefBeweeg

Picture
  • Tuis
  • Ons Storie
  • Bediening
    • Senior Bybelstudie
    • Jong Mense
    • Kinderkerk
    • Blogartikels
    • Melk-en-Heuning Naskoolsentrum
    • Lag 'n Slag
  • Kalender
  • Hulpbronne en Vorms
  • Kontak Ons