Naskoolsentrum inligting
Ons verwelkom graag al ons maats en ouers by Melk-en-Heuning Naskoolsentrum!
Ons fokus is die ondersteuning van leerders na skool met huiswerk, voedsel en ander behoeftes, maar ook die veiligheid en versorging van ons leerders. Ons mikpunt is om ‘n vriendelike, gemoedelike en hoë kwaliteit diens aan u te verskaf terwyl ons u bystaan om aan u kinders se geestelike behoeftes te voorsien!
Die versorging geskied onder leiding van die dominee, die naskoolhoof en haar span.
Fooie
Hierdie fooi is vooruitbetaalbaar.
Bankrekening details
NG Kerk Lambton Germiston
Absa Tjekrekening
Rekening Nommer: 250167377
Gee asb. “Naskool” en u van as verwysing op wanneer u die inbetaling doen.
Ure
Ons ure is vanaf 6:30 tot 18:00
Vorms
Laai die inskrywingsvorm, kontrak en debietordervorm af onder ons dokumente en vorms afdeling op die web.
Kontak ons!
Vir enige navrae kontak gerus die kerkkantoor.

- Maandelikse fooi : Kontak die kerkkantoor vir die nuutste fooie
- Inskrywingsfooi (eenmalig) : Kontak die kerkkantoor vir die nuutste fooie

GLO-DINK-GROEI