SondagskoolFamilie is vir ons belangrik en ons verkies dat ouers en kinders saam in die eredienstyd deel. Vir hierdie rede vind Kategese na die erediens plaas vir voorskool tot Gr 10 (Belydenisklas vind 08:00 plaas – voor die erediens). Na die Erediens kom al die kategesekinders in die kerk bymekaar vir opening, waarna hulle na hulle klasse beweeg.
Sondagskoolmateriaal vir die kinders is beskikbaar by die kerkkantoor. |