Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. |
NG Kerk Lambton-Germiston se identiteit is gegrond in ons verhouding met die Godelike Drie-eenheid.
Ons poog dat ons optrede liefde, inklusiwiteit en diensbaarheid weerspieël in belyning met die Vrug van die Gees soos saamgevat in Galasiërs 5:22. Ons wil elkeen wat 'n tuiste soek ten opsigte van 'n verhouding met God en jou medemens vriendelik uitnooi om by ons aan te sluit.

Vinnige skakels!
Klik op die prentjies hieronder om na die verskeie webbladsye te gaan.